
Direkte Bemarker Dokumente
Ons is onafhanklikheid, vryheid en bowenal is ons u 'JA'-beweging na 'n beter toekoms. Gebruik hierdie dokumente om ons te help om ons doel te bereik.
Imagine Powerpoint
Mandate Form
Mandaat Vorm
Bulk Mandaat Vorm
Flyer for printing (English)
Flyer vir drukwerk (Afrikaans)
ULA in short (English)
VVA in kort (Afrikaans)
ULA explained, for field use (English)
VVA verduidelik, for field use (Afrikaans)
DONASIES
Rekeninghouer: | Verenigde Vryheids Alliansie |
Bank : | ABSA Cheque Account |
Tak : | Caledon 632005 |
Snelkode : | ABSAZAJJ |
Rekening # : | 4097574072 |
Verwysing : | Verenigde Vryheids Alliansie (Opsioneel) |
NIE 'N ENKELE persoon by ULA ontvang hoegenaamd enige salaris of vergoeding nie, op enige manier, of in enige vorm.. Almal is vrywillige werkers wat hul tyd en pogings opoffer vir die beswil van die minderheidsgroepe in Suid-Afrika. ULA onderneem om in die openbaar ELKE SENT aan bemarkingsveldtogte te bestee om die vereiste mandaat van 2 miljoen stemme vir selfbeskikking te bereik. Geen ledegeld nie. Dit is 'n strewe na selfbeskikking en onafhanklikheid vir die onderdrukte minderhede. Vir u en u geliefdes, oud en jonk.
© Kopiereg 2020 | Verenigde Vryheids Alliansie
Verenigde Vryheids Alliansie
